PolyglotClub.com


Ek het hulp nodig

  Hoekom wil niemand in hierdie forum Afrikaans leer nie!? Wat is fout met julle? Dis nie so 'n mooilike taal om te leer nie, veral vir mense wat Engels as hulle moedertaal praat...

Anyway, is daar enige Afrikaners daar buite wat my help kan, om my Afrikaans te verbeter?   Ek sou baie dankbaar wees vir enige hulp... 

Dankie byvoorbaat

Lewis

    • Report as spam?
    lewie91lewie91 profile picture Sept 23, 2011 @ 13:37