Om 'n nuwe taal te leer, kommunikeer met
moedertaalsprekers om jou taalkennis so te
verbeter. Is jy lus vir vreemde tale? As jy'n
student of werknemer by ´n internasionale
maatskappy of 'n toeris is wat die wêreld vol
reis is, en nuwe kulture wil ontdek, is jy op die
regte plek!
Polyglot maak dit vir jou moontlik om vinnig die
regte persoon te vind om tale uit te wissel. Jy
kan vie penvriende soek op grond van leeftyd,
geslag, land en besigheid...Polyglot kan jy
geheel aanpas, so kan jy jou ikoontjie kies asook
die styl en selfs jou eie Polyglot vertaling pos
sodat meer mense wat jou taal praat ook lid kan
word.
POLYGLOT gives special thanks to his sponsor Online. From German to Vietnamese, Breton to Hindi, ASSIMIL offers language-enthusiasts a choice of 36 foreign languages. In its 70 years of existence, Assimil has sold over 16 million books and recordings worldwide. In 2001, the first ASSIMIL-Online method was created with ToutApprendre.com.